J. Carrol Naish

J. Carrol Naish
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joseph Patrick Carroll Naish
Geboorte (1896-01-21)21 Januarie 1896
Sterfte 24 Januarie 1973 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1926–1971
Internet-rolprentdatabasis-profiel

J. Carrol Naish (21 Januarie 1896 – 24 Januarie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Batman (1943), Sahara (1943), Annie Get Your Gun (1950), en Rio Grande (1950).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search